Ander Dienste

 
 
  1. Bullet  Hulp met die reël van ‘n spitbraaier met of sonder vleis, bykosse, drank, groente en vrugte teen baie goeie pryse.

  2. Bullet   Klank (DJ). Bespreking noodsaaklik.

  3. Bullet  Eie binnenshuise spysenier wat buffet-etes uit die boonste rakke kan voorsien. Bespreking noodsaaklik.

  4. Bullet  Gratis toegang na Dikhololo op Sondae, mits daar 'n buffet ontbyt of middag ete by die restaurant bespreek word.

  5. Bullet   Sweeftuigritte en /of vliegtuigritte by die nabygeleë vliegklub. Bespreking noodsaaklik.

  6. Bullet   Grootskerm rugby & DSTV. Bespreking noodsaaklik

  7. Bullet   Leeuplaas & Krokodilplaas besoeke. Bespreking noodsaaklik.

  8. Bullet   Onthaalverhuring, tafels, stoele, tafellinne. Bespreking noodsaaklik.

Aanpasbaar by jou behoeftes