Padaanwysings

 
 
  1. 1.  Neem die platinum hoofweg en neem Brits afrit.

  2. 2.  Draai regs oor die brug na Brits m.a.w. gaan oor die hoofweg na Brits.

  3. 3.  Ry deur Brits in die rigting van Thabazimbi

  4. 4.  Sodra amper deur Brits is, kry ’n Total Motorhawe aan die linkerkant.

  5. 5.  Gaan verby die Total Motorhawe in die rigting van Thabazimbi.

  6. 6.  Na ongeveer 17 km anderkant Brits is daar ‘n spooroorweg.

(Net voor die treinspoor aan die linkerkant is daar ’n BP garage en Golden Hours Pub)

  1. 7.  Ry 1 km na spooroorweg en draai regs op die grondpad (S 25º 29' 26.1" E 27º 41' 32.6")

(Langs die pad is ‘n plaas padstal met groen net)

  1. 8.  Hou aan met die grondpad.

  2. 9.  Volg die grondpad vir 1.4km, steek die kanaal oor en hou reguit aan.

(’n A3 bord met bikibos se naam en reflekterende glimband toon reguit aan)

  1. 10.  Volg die grondpad vir nog 2.7 km nadat die kanaal gekruis is.

(Die grondpad swenk links en dan regs)

  1. 11.  Bikibos se ingang is aan die linkerkant.

Die besonderse klein bosveld wegbreek