Tariewe

 
 
 

Prys per aand vir 2 aande of meer:

  1. Bullet  Groep van 10 of minder teen R3000 per nag vir groep.

  2. Bullet  11 tot 20 persone teen R250 per persoon per nag.

  3. Bullet  21 tot 30 persone teen R230 per persoon per nag.

  4. Bullet  31 tot 40 persone teen R215 per persoon per nag.

  5. Bullet  41 tot 50 persone teen R200 per persoon per nag.

  6.  


Pryse vir n enkel nag:

  1. Bullet  Groep van 10 of minder teen R4500 per nag vir groep.

  2. Bullet  11 tot 20 persone teen R400 per persoon per nag.

  3. Bullet  21 tot 30 persone teen R360 per persoon per nag.

  4. Bullet  31 tot 40 persone teen R330 per persoon per nag.

  5. Bullet  41 tot 50 persone teen R300 per persoon per nag.


Kinders onder 10 jaar 1/2 prys en onder 3 jaar gratis.

  1.  

Addisisionele kostes

Bullet  Verpligte sekuriteitswag teen R300 per nag.. 

Bullet  Linne te huur teen R50 per persoon oor die duurte van die verblyf of bring jou eie.

 

 

Aktiwiteite (Doen asb navraag aangaande kostes)

  1. Bullet  Paintball.

  2. Bullet  Paintball kettie.

  3. Bullet  Kaskar.

  4.  

  5. Spyserniering: (Doen asb navraag aangaande kostes)

  6.  

  7. Bullet  Spitbraai huur.

  8. Bullet  Lam en bykosse.

  9.  

  10.  

  11. Ander (Doen asb navraag aangaande kostes)

  12. Bullet  Hout te koop.

  13. Bullet  Houtskool/brikette te koop.

  14. Bullet  Vuuraanstekers.

  15. Bullet  Houtpakket ( 10 x hout,1 x Houtskool en 1 x Aansteker) .

  16. Bullet  Linne te huur.

  17.  

 

Die besonderse klein bosveld wegbreek